160 Geelslang Avenue, Kameelfontein, Roodeplaat, Pretoria
+27 62 852 4311
info@accugun.co.za

GUN NEWS!

GUN NEWS!

CONGRATULATIONS

Tac Driver – Steel Storm 2015

Andre Mojet owner of Accugun was the winner of this tactical sniper competition and won the competition with his own Mojet 6XC rifle.

OUR WORK

ARTICLE WRITTEN BY GERT COETZER – OWNER OF CENTRAL ARMS AND OUTDOOR KLERKSDORP 
Gert Coetzer – SA PROTEA TEAM PPC AND SA RECORD HOLDER: 
0.047 GROUPINGON 100m in 2015

WELL DONE

Geweer: Mojet – (kompleet gebou)
Kaliber 300 WSM – L/H
Soos uit my oogpunt gesien – vir wat dit werd is.

16 Mei 2016
100 Meter
Windspoed ± 5 – 7 km/h
Tail wind
Tyd – tussen 2 uur tot 5 uur
Mirage – redelik sterk
Scope 6.5 – 20 x 50 VX3 Leupold

LET WEL: Hierdie is tydens INSKIET van die nuwe geweer:
Al die skote is “NAT” skote a.g.v skoonmaak na elke skoot vir eerste 20 skote, om loop in te breek. (Geen Faulers is dus geskiet nie).
Eerste paar skote is gebruik vir instel van teleskoop. Vanaf 3de skoot is begin met – kom ons noem dit maar Tuning (Seating Depth – Powder charge). Onmoontlik om goed te tune met inskiet van loop

Neem volgende in ag:

  1. Eerstens ‘n erg onstabiele bank set-up.
  2. Ek is regs – hierdie is ‘n L/H (my seun wat links is, se geweer, wat ek net vir hom in breek). Ekskuus vir al die VERSKONINGS, maar ek moet dit noem om groeperings te ondersteun.
  3. Twee verskillende groeperings, daar ek teleskoop oorgestel het na die 15de skoot. Silencer is nou eers opgesit. Moes op skoot 16 daar Los om 5 skoot groep te bepaal.
  4. Persoonlik, skiet ek enige geweer in sover moontlik sonder silencer (my eie redes).
  5. Stel scope vir skoot 16-20 op gevoel – wat ek gedink het gewig van silencer sal reflekteer. Soos u kan sien het ek die invloed heeltemal OORSKAT.
  6. Skote 16-20, nogsteeds almal NAT skote met silencer.

My persoonlike opinie – “Die geweer na mooi “INGELOOP” – kan ‘n “Oogskoot” skiet! – Gert

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *